Afrikaans
- Eerste Addisionele Taal
Head: Mrs S. Adams
Leerders word blootgestel aan ander kulture en dialekte. Hulle word aangemoedig om 'n liefde vir die taal te ontwikkel.
Die volgende aspekte word in die kurrikulum gedek: Taalvaardighede, Literatuurstudie, Formele en informele praat, Lees en begrip en Skryf.
As een van die 11 amptelike tale van Suid-Afrika, is dit nodig dat almal bewus moet wees van Afrikaans.